Home About Us News Contact Us
Lawfords Consulting
 
   

Belasbare bates/kapitaal

Onder die bestaande reëls ten opsigte van belasbare bates kan ‘n besigheid belas word tot ‘n effektiewe maksimum koers van 10% op bates in die onderneeming vir twee jaar.Vanaf 6 April 2008 is daar ‘n voorstel om dit te verander tot ‘n eenmalige koers van 18%. Tewyl hierdie goeie nuus is vir die verkope of ontslae raak van nie besigheids bates soos eindoms beleggins, want die huidige minimum koers op hierdie is 24%, sal daar ‘n dramatise groei wees in die koers as dit kom tot beskikking van hierdie bates. Spesifieke aandag sal gegee moet word aan hierdie bates voor 6 April 2008 of die effek van hier voorstel kan lei tot die verlies van praktiese beheer van die bates.

28 November 2007






< Voorige: Persone wat nie-UK burgers is nie

 
English | Français | Deutche | Italiano | Afrikaans | Español | Русский | Chinese (中文)